Drie tot Vier Jaar klas

In die klas wat hulle vier word, is ons leuse van Kabouterpaleis op die voorgrond: "Om elke kind, elke dag met liefde aan te raak"

Die kleuters doen elke dag werkies en so word kwantiteit werk geleidelik met kwaliteit werk vervang.

Elke vordering word nie net op papier gesien nie maar ook met emosionele rypheid en sosiale interaksie.

Ten einde van die jaar is ons bly as ons maatjies op al die vlakke gevorder het en gelukkige kinders is, wie elkeen hardop die kreet van my klas kan sĂȘ: "Die Bybel is die.. WAARHEID"