Ons Skool

Kabouterpaleis is 'n Christelike Afrikaanse kleuterskool vir kleuters tussen 14 maande en 5 jaar oud onder leiding van die hoof, Marie Prinsloo. Ons skool het 'n skaduryke spog speelgrond waar kleuters kind kan wees.

Elke klas het 'n gekwalifiseerde onderwyseres en hulp personeel wat reeds jare lank in diens van Kabouterpaleis is. Kabouterpaleis is 'n nie-winsgewende organisasie wat deur 'n verkose beheerliggaam bestuur word. Verskeie buitemuurse aktiwiteite word in die oggend by Kabouterpaleis aangebied:

.

Skool tye

Voldag

6:45 tot 17:30

Halfdag

6:45 tot 13:00